Welkom
BY DIE HOOGLANDFAMILIE
ONS EREDIENSTE IS WEER OOP!
'Kaartjiekerk' is ons gemeente se tydelike oplossing om die besprekings tydens die aangepaste vlak 3 inperking te hanteer waar ons slegs 50 mense binnenshuis mag wees. Op Sondae sal die 08:30 oggenddiens regstreeks op YouTube uitgesaai word en die skakel sal aangestuur word. Ons aanddienste sal op 7 Maart hervat. Om ons te help om binne die regulasies te bly moet jy VOORAF BESPREEK. Jy "koop" 'n kaartjie vir Kaartjiekerk. Dis gratis! Soos die Here se genade!
KYK NA ONS BOODSKAPPE HIER
NUUS