top of page

Noodverligting

Jy kan deur jou persoonlike sterkpunte en gawes asook beroep, tot seën wees vir ander mense! Hoogland HelpNET bring jou in kontak met diegene wat dienste benodig, of hulp/behoeftes het wat jy kan help beantwoord. As jy bv. ‘n tandarts is wat ‘n uur of twee per week kan afstaan om behoeftiges se tande te versorg, of ‘n motorwerktuigkundige wat dalk oor ‘n naweek tyd wil afstaan om iemand te help - kontak ons!

 

Hou hierdie bladsy dop in 2018...

bottom of page