TYD & GAWES
DIENSWERK
Gee jou tyd en kundigheid by verskeie bedieninge.
BANKBESONDERHEDE
Rekeningnaam:
NG Kerk Kempton Hoogland
ABSA Kempton Park
Rekening nommer: 260 581 228
Takkode: 630542
FINANSIëLE BYDRAES
GOEDERE
Bring gerus klere, meubels, kombuisware, komberse, linne ens (in bruikbare toestand).
Ons weet wat om daarmee te doen en sal verseker dat die nodige items by die regte plekke uitkom.
Jy kan op een van die volgende manier bydra:
Elektroniese inbetalings (EFT)
Debietorders
Dankofferkoeverte
SnapScan
SNAPSCAN
Snapscan is ‘n veilige en gerieflike manier om ‘n bydrae te maak. Vir meer inligting besoek www.snapscan.co.za.
Indien jy op 'n mobiele toestel werk, klik gerus op die Snapcode prentjie hieronder.