top of page

Pastorale berading en volwasse- en kinderterapie vir persone wat deur emosionele trauma gaan, iemand aan die dood afgestaan het, emosioneel swaarkry, in finansiële nood is, geskei, verslaaf, werkloos of siek is, sukkel om kop bo water te hou of soms dalk voel alles raak net te veel. 

As jy dalk die behoefte het om te gesels, maar ongemaklik is om ʼn afspraak met ʼn berader te maak, of jy vind dit makliker om per e-pos te kommunikeer, of selfs dat jy net verkies om anoniem te bly, gesels gerus met ons.

Wees asseblief verseker dat alle oproepe en/of e-posse uiters sensitief en vertroulik hanteer word.

Wie kan my help?

Dankie!

bottom of page