LEES ONS PREKE

Het jy al YouVersion se nuwe Gebeurtenisse funksie gesien?

 

Ons wil mense meer laat deelneem aan ons eredienste. Hierdie funksie laat mense toe om hul eie notas tydens 'n diens by te voeg, en dan selfs die geleentheid te stoor sodat hulle later daarna toe kan terugkom en dit saam met die Bybelverwysings bestudeer.

 

Lees gerus saam:

 

Op die rekenaar: http://bible.com

 

Op jou slimfoon: http://bible.com/app

Klik ook gerus hier om die mees onlangse preke te lees:

15 Maart 2020

08:30 Gesinsdiens

Prediker: Dr. Neels du Randt
Tema: Ons bou ’n tuin (Oor Kultuurskepping)

Teks: Handelinge 2:42-47

PDF

PowerPoint

18:30 Jeugdiens

Prediker: Dr. Neels du Randt

Tema: Die Welkomgebed: om elke emosie in te nooi in God se teenwoordigheid

Teks: Psalm 6

PDF

22 Maart 2020

08:30 Gesinsdiens

Dr. Neels du Randt
Tema: God is groter as enige katasrofe
Teks: Psalm 74

PDF

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland