top of page

TROUES

Baie geluk! Graag wil ons die dag saam met julle spesiaal maak.

Hoogland bied troues aan, asook troufasiliteite.

Die beskikbaarheid van die leraars is onderhewig aan die opening op hulle dagboeke, reël dus vroegtydig met die betrokke leraar met ‘n datum en tyd. 

TARIEWE

  • Predikant - R850

  • Koster - R550

  • Klankoperateur - R550 (sonder streaming)

  • Orreliste - R550

*Indien jy 'n leraar wil versoek om 'n huwelik by 'n venue te bevestig, moet jy asseblief met hulle reël vir die koste.

Om KAIROS te huur geld die volgende tariewe

  • Deposito - R1000

  • Huur - R850

  • Koster - R550

Indien julle belangstel om voort te gaan of jy enige ander inligting verlang kan jy die kerkkantoor kontak.

Wedding Ceremony
bottom of page