top of page

Belydenis van geloof

18.png

Belydenis van geloof >

Graad 11's

Die belydenisklas is die jaar waar ons fokus op die Kerk. Wat is kerk? Hoekom is daar 'n kerk en wat doen ons as kerk? Die graad 11's word begelei deur Ds. Jeanine Hepburn. Hulle kom in Kairos bymekaar op Sondae om 17:30 voor die aanddiens.

Kontak vir Ds. Jeanine Hepburn vir meer inligting

Logo Hoogland (14).png

Volwasse belydenis van geloof >

6 week kursus

Daar word deurentyd geleenthede aangebied om jou toe te rus vir Volwasse Belydenis van Geloof. Plaas jou naam op die lys by die Inligtingstoonbank of kontak die kerkkantoor. Ons benodig jou doopbewys of indien nie gedoop nie, word jy gedoop van Belydenisaflegging. Dit vind oor ‘n tydperk van ongeveer 6 weke plaas, een uur per week, waarna die groepie Volwasse Belydenis van Geloof kan aflê.

Kontak vir Ds. Jeanine Hepburn vir meer inligting

bottom of page