top of page

DISSIPELSKAP BEGELEIDINGSMATERIAAL

Die doel van hierdie begeleidingsmateriaal is om jou vertroud te maak met ’n leefstyl waar jy Jesus navolg. Dissipelskap is ’n leefwyse van innerlike transformasie wat strek oor jou hele lewe in alle seisoene van jou lewe. Dit bring ’n dinamika in jou lewe waarmee jy ander en die lewe self positief impakteer.

​

Sommige van die konsepte mag vir jou vreemd of ingewikkeld wees. Doen nogtans moeite, en veral: Geniet die reis van geloofsvorming!

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page