top of page

BYBELSTUDIE

Doel: Om manne en vroue te lei om God se hart te ontdek en dit elke dag uit te leef.

MANNE BYBELSTUDIE

Weekliks op Woensdae oggende van 05:30 tot 06:30 in die konsistorie:

VROUE BYBELSTUDIE

Weekliks op Woensdae oggende van 09:00 tot 10:00 in die konsistorie:

​

 

​

 

Kontak vir Dr. Neels du Randt op 082 561 1813 of durandt.neels@gmail.com of
Ds. Theo Janse van Rensburg op 082 561 1818 of theo@hooglandfamilie.com

By die Manne en Vroue Bybelstudie wil ons jou help om jou ervaring van en met die Woord te verbreed sodat:

  • dit duideliker tot jou sal spreek

  • jou persoonlike Bybelstudie meer sinvol sal wees

  • jy dit beter sal leer ken

  • die boodskap wat dit vir jou inhou, duidelik sal word.

 
Kom en ervaar ook weekliks:
  • meelewing en gespreksgeleenthede

  • interaksie tussen gelowige mans of vroue

  • Woordkennis wat uitgebrei word

  • geleentheid vir voorbidding

  • persoonlike getuienislewering.

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page