top of page

Baie geluk met u kleinding! Die is ‘n besondere geleentheid om u kind te doop.

 

Daar is egter vorms wat voltooi moet word alvorens u die kind kan doop.

Doopregistrasie vind 3 weke voor die doop plaas. Die aansoek om Doopregistrasie moet volledig voltooi en ingehandig/ge-epos word 3 weke VOOR die doopgesprek datum.

​

​

​

​

Die "Boodskap van die Doop" dokument is vir julle om te oordink as voorbereiding vir die doopgesprek. Tydens die doopgesprek is daar geleentheid om na te dink oor die doel van die sakramente (doop en nagmaal) en die betekenis van die doop vir ons as gelowiges.

​

​

​

​

Die doop is 'n teken van God se genadeverbond waardeur Hy sy beloftes aan gelowiges en hulle kinders bevestig. Dit is nie 'n teken van die mens se gehoorsaamheid of geloofsbeslissing nie, maar van die genade van God aan 'n mens.

​

Die doopgesprek vind plaas die Sondag voor die doop direk na die oggenddiens.

​

Kontak gerus die kerkkantoor vir verdere navrae.

6Y6A9127_1.JPG
WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page