.png)
SENIOR BYBELSTUDIE
HOOGIES
Die seniors by Hoogland noem hulle self die “Hoogies”.
Hulle is nie oud nie. Hulle kom elke Donderdagoggend om 10:00 in ons konsistorie bymekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep.
Kontak Ds. Theo Janse van Rensburg by 082 561 1818 of theo@hooglandfamilie.com of skakel die Kerkkantoor.
