top of page

BEGRAFNISSE

Ons innige simpatie met die afsterwe van u geliefde.

 

Omdat die dood altyd traumaties is, wil ons gemeente die families wat deur hierdie moeilike tyd gaan ondersteun. Indien u ’n leraar vir die begrafnisdiens / roudiens of gedenk benodig of dalk net van ons fasiliteite wil gebruik maak, moet u so vinnig moontlik met die Kerkkantoor in verbinding tree om die bespreking aan te gaan.

​

Dit is belangrik om eers die leraar te raadpleeg voordat u die tyd bepaal.

​

Die familie staan self in vir alle verversings. Die Kerk sal die tee en koffie skenk en ook reël met helpers om te bedien en die opruim van die kombuis en saal.

​

Hou ingedagte dat ons gemeente ook ‘n gedenkmuur het.

 

Kontak gerus die Kerkkantoor vir verdere inligting.

​

TARIEWE

  • Predikant – R850

  • Klankoperateur – R550 (sonder streaming)

  • Orreliste – R550

  • Koster – R550

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page