top of page

Hoogtepunt

Die Hoogtepunt is ons weeklikse nuusbrief om op hoogte te bly van al die gebeure by NG Kempton-Hoogland. Die nuusbrief sluit in die nuutste preekrooster, inligting oor kinder-en tieneraktiwiteite, registrasies vir opkomende inpersoongebeure, terugvoer oor uitreike en projekte, en meer.
Hoogtepunt 5 Februarie 2023
bottom of page