top of page

Kinders
.png)
Borrelbekkies kleuterkerk
Hierdie kinderbediening fokus op ons kleuters 3jr - Gr 2.
Kontakpersoon vir Borrelbekkies Kleuterkerk: Ds Hendrien van Vliet 072 517 4851
​

Junior jeug (Graad 1-7)
Ons junior kategese sluit alle laerskool leerders (Graad 1-7) in. Junior Kategese vind plaas na die oggenddiens van 09:45-10:30 in Kairos.
Kontakpersoon vir Kinderbediening: Ds. Hendrien Van Vliet 072 517 4851
bottom of page