top of page

AANBIDDING EN FEESVIERING

Wees met God

Alles begin by God as die Bron van ons bestaan. Hy het alles geskep en gee vir ons lewe talle seëninge: Hy seën ons met

  • ’n identiteit: ons is sy kinders;

  • ’n lewensruimte waarin ons kan leef: ’n lewensruimte van  verlossing, liefde, genade, barmhartigheid en versorging;

  • ’n roeping: om sout en lig te wees.

Ons gebruik asemhaal as ikoon vir die lewe saam met God. Sonder asem sterf ons liggame en sonder God sterf ons hele menswees.

Kernwaardes: 

Ons vier fees, loof en aanbid God

  • deur ons Vader se Woord te gehoorsaam

  • Jesus Christus as Here te volg

  • en onder die Heilige Gees se beheer te leef.

Beskrywing:

Hierdie bediening gaan oor

  • al die woorde, handelinge en gebeure in die erediens, asook ander aanbiddingsgeleenthede en

  • diens aan God en medegelowiges.

Missie:

Om die gemeente te begelei

  • om God se verlossing en liefde te vier en

  • om God te ontmoet, te loof, te aanbid en te gehoorsaam

  • om God en mekaar te dien

in hulle persoonlike lewe en tydens gemeentebyeenkomste.

 

Fokusse:

  • Erediens

  • Aanbiddingsgeleenthede

  • Gebed.

Aanbidding

& feesviering 

Eredienste

Musiek

Aanbiddingsgeleenthede

Gebed

Impakbediening

Waar kan ek betrokke raak?Jy kan 'n verskil maak.

Hier is plek vir jou.

God se koninkryk - sigbaar.

Woordbediening

Ons fokus op die Woord om ons toe te rus en op te bou. Lering. Toerusting. Kategese. Dissipelskap.

Wie kan my help?

Het jy hulp / ondersteuning nodig? Vul gerus 'n vorm in en ons sal jou spoedig kontak.

Hartklopbediening

Ons fokus op die lewenslange reis van geloofs- en persoonsvorming.

Huise op die Rots

Ons wil huise toerus om (weer) die belangrikste plek te word waar geloof gevoed word.

Saamweesbediening

Waar is jou mense?

Kom ontdek 'n konneksie groep vir verhoudings en versorging.

Hoe werk dit?

Nuwe lidmaat?

Ek wil trou?

Doop?

Begrafnis?

bottom of page