top of page

Dienste
Ons wil jou inpersoon by ons eredienste verwelkom elke Sondag om 08:30.
Die oggend erediens om 08:30 het ‘n klassieke karakter. Tekskeuses vir preke is dikwels gekoppel aan die kerklike jaar wat die lewe van Jesus Christus, ons gemeentevisie en aktuele sake volg.
‘n Aanlyn weergawe van die oggenddiens is ook elke Sondag van vroegoggend beskikbaar op die Hoogland Familie YouTube-kanaal.
Die junior en senior katkisante kom op Sondae om 09:45 in die kerk bymekaar vir RITME waarna hulle in groepe verdeel tot 10:30.
Sondae lyk so
08:30 Oggenddiens
Borrelbekkies Kleuterkerk
09:45 Junior kategese
Senior Kategese
Belydenisgroep
Tydens vakansies en langnaweke is daar een erediens om 08:30.
Volg ons regstreekse uitsendings op Sondae om 08:30 tydens die oggenddiens.
bottom of page