top of page

Tieners

3.png

Senior jeug

 

Ons senior kategese is op alle hoërskool leerders (Graad 8-11) gefokus. Die senior katkisante kom op Sondae om 17:30 in die kerk bymekaar vir RITME waarna hulle in groepe verdaag tot 19:00.

Ons Jeugaande vir hoërskoolleerders vind plaas elke Vrydagaand gedurende
skoolkwartale.

 

Kontakpersoon vir Tienerbediening: Ds. Jeanine Stoffberg 083 390 3858

4.png

Belydenisklas 2023

 

Die belydenisklas fokus op die Kerk. Wat is kerk? Hoekom is daar 'n kerk en wat doen ons as kerk? Die senior katkisante kom op Sondae om 17:30 in die kerk bymekaar vir RITME waarna hulle in groepe verdaag tot 19:00. Die graad 11's word begelei deur Ds. Jeanine.

 

Kontakpersoon die belydenisklas Ds. Jeanine Stoffberg 083 390 3858

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page