top of page

MUUR VAN HERINNERING

Die gedenkmuur bied die geleentheid om die as van jou naasbestaandes te kom plaas in die vorm van ‘n nissie. Die nissie kan gekoop word met ‘n gedenksteun (granietblad) wat aan die voorkant van die nissie geplaas word.

Twee persone se as kan in die nissie geplaas word.

Kontak asseblief die Kerkkantoor om die nodige kontrak te sluit.

TARIEWE

  • Nis – R1000 (dit sluit die granietdeksel in)

  • Gravering – R350

Indien jou sou belangstel om ‘n ringhouertjie te koop om blomme by die muur van herinnering te plaas kontak die Kerkkantoor.

Koste – R50 per ring.

bottom of page