SENIOR JEUG

 

Ons wil graag gesinne, families, kinders en tieners nooi om deel te neem aan ons nuwe manier van kerk hou in 2021. Die Koronavirus het ons uitgedaag om aan te pas, te verander en om nuut te dink oor ons byeenkomste. Ons wil graag ’n geloofsroetine saam met ons gemeenskap van gelowiges behou en daarom nooi ons julle om deel te raak van die jeugbediening wat op verskillende platvorms aangebied sal word.

 

Kontakpersoon vir Kinderbediening: Gerhard van Staden 076 645 4884 of Ds. Jeanine Hepburn 083 390 3858

HIERDIE WEEK SE VIDEO

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle
KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

© 2021 NG Kempton-Hoogland