Ons huisgeloof skatkaarthooglandsosiaalFeb 20, 20201 min readHierdie is 'n lekker aktiwiteit vir die hele gesin! Laai die skatkaart hier af, druk dit uit (sommer lekker groot), en begin speel. Die skatkaart sleutel kan in PDF formaat hier afgelaai word.
LydenstydLydenstydkalender vir kinders Plak 'n plakker, kleur elke dag in in die kleure van Lydenstyd (pers, grys en rooi) of tel af hoe lank dit...
Berei jou kind(ers) voor vir die NagmaalGebruik hierdie gids om kinders voor te berei vir die Nagmaal. Klik hier om die dokument in PDF formaat af te laai.
Commentaires