top of page

Heilige Week / Groot Lydensweek

Lees hierdie Heilige Week elke dag die skrifgedeelte en rangskik die gebeure van Jesus se lyding in volgorde.  Klik hier om die “bordspel” in PDF formaat af te laai vir jul huisgodsdiens.  Begin op Palmsondag met die skrifgedeelte by blokkie 1.

 

Ons het spesiale Huisgodsdiensmateriaal gemaak vir die week op pad na Paasfees.  Dit sal op Palmsondag by die erediens uitgedeel word.  As julle nie daar kan wees nie, kan julle dit aflaai.  Druk dit uit op ‘n A3 papier, sny die wit gedeeltes uit en vou die blokkies toe.  Begin op Maandag. Vou elke dag die papier met een blokkie oop, lees die skrifgedeelte en volg die instruksies.





0 views0 comments

Recent Posts

See All

Lydenstyd

Lydenstydkalender vir kinders Plak 'n plakker, kleur elke dag in in die kleure van Lydenstyd (pers, grys en rooi) of tel af hoe lank dit nog is voor jy weer kan TV kyk. Gebruik hierdie kalender om vir

Comments


bottom of page