top of page

Gooi & Gesels speletjie

Writer's picture: hooglandsosiaalhooglandsosiaal

Laai gerus hierdie speelkaartjies en dobbelsteen af. Druk dit uit en knip, knip, knip!



​Hierdie speletjie is ontwerp omintergenerasionelegeloofsgesprekke te fasiliteer.Op ‘n speelse manier kan daar in gesinne of tydens kategese saamgesels word oor verskillende geloofstemas. Gooi die dobbelsteen en kies dan ‘n kaart met ooreenkomstige kleur uit die pakkie. Antwoord die vraag en/of nomineer iemand anders om die vraag te antwoord. Luister, gesels en speel saam om dieper kommunikasie oor stories, geloof en tradisies te bevorder. Dit is geskik om te gebruik met alle ouderdomme.

0 views0 comments

Recent Posts

See All

Lydenstyd

Lydenstydkalender vir kinders Plak 'n plakker, kleur elke dag in in die kleure van Lydenstyd (pers, grys en rooi) of tel af hoe lank dit...

Комментарии


bottom of page