Sun, 01 Aug | Kempton Park

Oggenddiens om 08:30

Hierdie diens sal ook regstreeks aanlyn uitgesaai word. Ds. Theo Janse van Rensburg lei die diens.
Registrasie vir Sondag is gesluit.
Oggenddiens om 08:30

Tyd

01 Aug, 08:30 – 9:30
Kempton Park, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa

Covid-19 protokol geld

ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON

  • Ek/Ons      wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
  • Ek/Ons      verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om      die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
  • Ek/Ons      verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare      byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.

EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:

  • Sosiale      distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
  • Nodige      sanitering, neem van koors (temperatuur) en invul van bywoningsregister.
  • Voltydse      dra van ‘n masker wat die neus en mond behoorlik bedek.
  • Inneem      van sitplek, 10 minute voor aanvang van betrokke erediens.
  • Sit      op aangeduide sitplekke in die kerkgebou. (Gesinne mag wel bymekaar sit).
  • Geen      sosiale byeenkoms of gebruik van voedsel of drinkgoed binne kerkgebou nie.
  • Enige      ander billike versoeke soos deur personeel versoek.
Kaartjies
Price
Quantity
Total
  • Oggend Erediens 1 Aug 08:30
    ZAR 0
    ZAR 0
    0
    ZAR 0
TotalZAR 0

Share This Event