Sun, 28 Mar | NG Kempton-Hoogland

Oggenddiens om 08:30

Ds. Jeanine Hepburn lei die diens. Dit is Palmsondag en 'n propvol diens met 'n doop en nagmaal! Yay! Die oggenddiens sal ook regstreeks op YouTube uitgesaai word.
Besprekings het gesluit
Oggenddiens om 08:30

Tyd

28 Mar, 08:30
NG Kempton-Hoogland, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa

Covid-19 protokol geld

ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON

  • Ek/Ons wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
  • Ek/Ons verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
  • Ek/Ons verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.

EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:

  • Sosiale distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
  • Nodige sanitering, neem van koors (temperatuur) en invul van bywoningsregister.
  • Voltydse dra van ‘n masker wat die neus en mond behoorlik bedek.
  • Inneem van sitplek, 10 minute voor aanvang van betrokke erediens.
  • Sit op aangeduide sitplekke in die kerkgebou. (Gesinne mag wel bymekaar sit).
  • Geen sosiale byeenkoms of gebruik van voedsel of drinkgoed binne kerkgebou nie.
  • Enige ander billike versoeke soos deur personeel versoek.
Kaartjies
Price
Quantity
Total
  • Oggenddiens om 08:30
    ZAR 0
    ZAR 0
    0
    ZAR 0
TotalZAR 0

Share This Event