top of page
Sun, 14 Feb
|NG Kempton-Hoogland
Oggenddiens om 08:30
Hierdie diens sal ook regstreeks aanlyn uitgesaai word. Ds. Neels du Randt lei die diens
Besprekings het gesluit
Ander diensteTyd
14 Feb 2021, 08:30 – 9:30
NG Kempton-Hoogland, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa
Guests
Covid-19 protokol geld
ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON
- Ek/Ons wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
- Ek/Ons verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
- Ek/Ons verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.
EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:
- Sosiale distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
- Nodige sanitering, neem van koors (temperatuur) en invul van bywoningsregister.
- Voltydse dra van ‘n masker wat die neus en mond behoorlik bedek.
- Inneem van sitplek, 10 minute voor aanvang van betrokke erediens.
- Sit op aangeduide sitplekke in die kerkgebou. (Gesinne mag wel bymekaar sit).
- Geen sosiale byeenkoms of gebruik van voedsel of drinkgoed binne kerkgebou nie.
- Enige ander billike versoeke soos deur personeel versoek.
Kaartjies
Oggenddiens om 08:30
R 0,00Sale ended
Total
R 0,00
bottom of page