top of page
Oggenddiens om 08:30
Sun, 15 Aug
|Kempton Park
Hierdie diens sal ook regstreeks aanlyn uitgesaai word. Gerhard van Staden lei die diens.
Registrasie vir Sondag is gesluit.
See other eventsTyd
15 Aug 2021, 08:30 – 9:30
Kempton Park, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa
Guests
Covid-19 protokol geld
ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON
- Ek/Ons      wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
- Ek/Ons      verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om      die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
- Ek/Ons      verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare      byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.
EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:
- Sosiale      distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
- Nodige      sanitering, neem van koors (temperatuur) en invul van bywoningsregister.
- Voltydse      dra van ‘n masker wat die neus en mond behoorlik bedek.
- Inneem      van sitplek, 10 minute voor aanvang van betrokke erediens.
- Sit      op aangeduide sitplekke in die kerkgebou. (Gesinne mag wel bymekaar sit).
- Geen      sosiale byeenkoms of gebruik van voedsel of drinkgoed binne kerkgebou nie.
- Enige      ander billike versoeke soos deur personeel versoek.
Kaartjies
Oggend Erediens 15 Aug 08:30
RÂ 0.00Sale ended
Total
RÂ 0.00
bottom of page