Sun, 07 Feb | NG Kempton-Hoogland

Oggenddiens om 08:30

Hierdie diens sal ook regstreeks aanlyn uitgesaai word. Ds. Theo Janse van Rensburg lei die diens.
Besprekings het gesluit
Oggenddiens om 08:30

Tyd

07 Feb, 08:30 – 9:30
NG Kempton-Hoogland, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa

Covid-19 protokol geld

ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON

  • Ek/Ons wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
  • Ek/Ons verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
  • Ek/Ons verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.

EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:

  • Sosiale distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
  • Nodige sanitering, neem van koors (temperatuur) en invul van bywoningsregister.
  • Voltydse dra van ‘n masker wat die neus en mond behoorlik bedek.
  • Inneem van sitplek, 10 minute voor aanvang van betrokke erediens.
  • Sit op aangeduide sitplekke in die kerkgebou. (Gesinne mag wel bymekaar sit).
  • Geen sosiale byeenkoms of gebruik van voedsel of drinkgoed binne kerkgebou nie.
  • Enige ander billike versoeke soos deur personeel versoek.
Kaartjies
Price
Quantity
Total
  • Oggenddiens om 08:30
    ZAR 0
    ZAR 0
    Sold Out
This event is sold out

Share This Event