top of page

Sun, 27 Nov

|

NG Kempton-Hoogland

Oesfees & Bybelse ete

Ons bring ons dankoffers om die Here met blydskap te dank vir al sy seëninge en sorg. Kom geniet 'n Bybelse ete en trek soos 'n Bybelse karakter aan. Ons kom kaalvoet kerk toe. Elkeen word aangemoedig om ‘n paar skoene te skenk. Dit kan 'n nuwe paar skoene wees of 'n goeie paar ou skoene.

Registration is closed
See other events
Oesfees & Bybelse ete
Oesfees & Bybelse ete

Tyd

27 Nov 2022, 08:30 – 10:30

NG Kempton-Hoogland, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa

Guests

Kaartjies

Price

Quantity

Total

  • Oesfees & Bybelse ete

    R 0,00

    Ons bring ons dankoffers om die Here met blydskap te dank vir al sy seëninge en sorg. Kom geniet 'n Bybelse ete en trek soos 'n Bybelse karakter aan. Ons kom kaalvoet kerk toe. Elkeen word aangemoedig om ‘n paar skoene te skenk. Dit kan 'n nuwe paar skoene wees of 'n goeie paar ou skoene.

    R 0,00

    0

    R 0,00

Total

R 0,00

Share This Event

bottom of page