top of page


Jeugdiens om 18:30
Sun, 14 Mar
|NG Kempton-Hoogland
Gerhard van Staden lei die diens.
Besprekings het gesluit
Ander dienste

Tyd
14 Mar 2021, 18:30
NG Kempton-Hoogland, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa
Guests
Covid-19 protokol geld
ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON
Ek/Ons wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
Ek/Ons verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
Ek/Ons verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.
EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:
Sosiale distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
Kaartjies
Jeugdiens om 18:30
R 0,00
Sale ended
bottom of page