Sun, 28 Feb | NG Kempton-Hoogland

Dr. Neels du Randt se afskeidspreek om 08:30

Hierdie diens vind in die kerkgebou plaas en uitnodigings is reeds uitgestuur. Die diens sal ook regstreeks uitgesaai word. Verversings sal na die tyd bedien word.
Besprekings het gesluit
Dr. Neels du Randt se afskeidspreek om 08:30

Tyd

28 Feb, 08:30
NG Kempton-Hoogland, 85 De Wiekus Rd, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, South Africa

Covid-19 protokol geld

ONDERNEMING DEUR ELKE PERSOON WAT ‘N EREDIENS BYWOON

  • Ek/Ons wil graag die erediens by NG Kempton-Hoogland bywoon.
  • Ek/Ons verstaan dat die NG Kempton-Hoogland voorkomende maatreëls ingestel het om die verspreiding van die COVID-19 virus te voorkom.
  • Ek/Ons verstaan dat daar steeds ‘n risiko aan verbonde is om tydens ‘n openbare byeenkoms blootgestel te word aan die COVID-19 virus.

EK/ONS ONDERNEEM OM DIE VOLGENDE REGULASIES NA TE KOM:

  • Sosiale distansiëring op die kerkterrein en in die kerkgebou.
  • Nodige sanitering, neem van koors (temperatuur) en invul van bywoningsregister.
  • Voltydse dra van ‘n masker wat die neus en mond behoorlik bedek.
  • Inneem van sitplek, 10 minute voor aanvang van betrokke erediens.
  • Sit op aangeduide sitplekke in die kerkgebou. (Gesinne mag wel bymekaar sit).
  • Geen sosiale byeenkoms of gebruik van voedsel of drinkgoed binne kerkgebou nie.
  • Enige ander billike versoeke soos deur personeel versoek.
Kaartjies
Price
Quantity
Total
  • Oggenddiens om 08:30
    ZAR 0
    ZAR 0
    Sold Out
This event is sold out

Share This Event