top of page

Sien jou Sondag!

21 April 2024 | 08:30 Oggenddiens

Ds. Hendrien Van Vliet

08:30 Borrelbekkies Kleuterkerk

09:45 Junior Kategese

17:30 RITME & Belydenisklas

Logo Hoogland (5).png

AANLYNPREKE

Welkom by die Hooglandfamilie

Ons beskryf ons roeping met 4 woorde: Lig Liefde Lewe Lof.

 

Ons bronteks is Matteus 5:13-16: Julle is die sout vir die aarde ... Julle is die lig vir die wêreld...Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

Bly op hoogte van gebeure

7.png

Lees die nuutste Hoogtepunt

6.png

Sluit by ons WhatsApp groepe aan

5.png

Laai die nuutste kalender af

Registreer vir 2024

Hoogland  (37).png

Hierdie jaar lê daar wonderlike dinge voor vir die kinders en jongmense van Hooglandfamilie! Registreer asseblief u kind/tiener deur middel van hierdie elektroniese Google Form sodat hulle saam met ons kan groei! Jy kan al jou kinders op hierdie een vorm voltooi. Easy peasy!

 

Almal moet asseblief inskryf, al was jy voorheen by die kategese ingeskakel, sodat ons kan beplan vir hoeveel kinders/tieners ons lesmateriaal moet voorberei. Hierdie gaan 'n jaar van kreatiewe denke wees! 

Begin jou reis by Hoogland

Logo Hoogland (10).png

Kom kerk, koffie en kuier Sondag >

Logo Hoogland (11).png

Meld aan vir Dienswerk vir Sondae of uitreike >

Logo Hoogland (12).png

Raak deel van die Hooglandfamilie >

Logo Hoogland (13).png

Groei in jou geloof deur toerusting en gebed >

Vind jou groep

17.png

Kinders >

18.png

Tieners >

19.png

Jong volwassenes >

20.png

Seniors >

Lewensfases & transisies

17.png

Doop >

Hier vir spesiale oomblikke

18.png

Huwelike >

Hier vir die nuwe begin

19.png

Begrafnisse >

Hier vir jou deur trane

Logo Hoogland (14).png

Belydenis van geloof >

Hier vir jou reis

Vind sorg vir jouself en ander

20.png

Berading / Maatskaplike sorg >

Ons sorg vir mense

23.png

Huisbesoek >

Ons kuier graag

22.png

Siekesorg >

Ons gee bystand

24.png

Noodverligting >

Raak betrokke

bottom of page