NOAG SE ARK

Sterk staan!

Al ooit mooi gekyk wat een van die eerste dinge is wat Noag doen as hy na 40 dae van isolasie in die ark afklim?

Ons lees in Genesis 9:20: "Ná die vloed het Noag die grond bewerk en ’n wingerd geplant." Ek dink ons gaan almal verstaan hoekom die man wou drink! 40 dae saam 7 ander mense en 'n groot klomp diere! Hoeveel kos en toiletpapier moes hulle nie opgegaar het nie!?

Klein muisies het groot ore. Praat met jou kinders om misverstande uit die weg te ruim, vrae te beantwoord en na hulle vrese te luister. En leer hulle wat om te doen! Mense (kinders en volwassenes) voel angstig en bang wanneer hulle hulpeloos en passief is en rustiger as hulle 'n plan het en kan aksie neem.

Klik hierbo om 'n oulike hulpmiddel af te laai om met jonger kinders te gebruik.

Hierdie Heilige Week Huisgeloof oordenkings is geskryf en bymekaar gesit om gesinne te help om in die oorgangstyd sinvoller en konstruktief met God te leef.

 

Mag dit vir julle 'n lekker journey wees en mag dit julle geloof versterk.

WEN R250!

Kyk hoeveel punte julle bymekaar kan maak in hierdie Selfie Kwarantyn Skattejag. 

Stuur vir Jeanine EEN foto (collage) / PDF / video van al jou selfies.

Die kompetisie sluit Vrydag, 3 April om 23:59. Die wenner sal Sondagoggend aangekondig word.

Wees kreatief! Geniet dit!

Jeanine 083 390 3858 / jeanineh@realnet.co.za

Ons gaan vir julle weekliks 'n Huisgeloof stuk stuur om as familie deur te werk. Ons besef daar is 'n massiewe werkslading op ouers! Daarom hou ons dit eenvoudig. Dit gaan om 'n geloofservaring te deel - om kerk te wees in julle huis!

3-9 Mei 2020

10-16 Mei 2020

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland