top of page

Kinders

5_edited_edited.jpg

Borrelbekkies kleuterkerk

 

Hierdie kinderbediening fokus op ons kleuters 3jr - Gr R.

 

Kontakpersoon vir Borrelbekkies Kleuterkerk: Liana 084 407 4364

2.png

Junior jeug (Graad 1-7)

 

Ons hervat tradisionele junior kategese in 2023 om alle laerskool leerders in te sluit (Graad 1-7). Junior Kategese vind plaas na die oggenddiens van 09:45-10:30 in Kairos.

 

Kontakpersoon vir Kinderbediening: Ds. Jeanine Hepburn 083 390 3858

bottom of page