ISOLASIE STASIE

This too shall pass!

TOERUSTING

Genooi om te volg

​Werk saam Jeanine deur Dr. Willem Nicol se Genooi om te volg. Inligting sal in verskeie vorms beskikbaar gestel word.

Geloofsoefeninge vir 'n tyd soos hierdie

Neels gaan materiaal beskikbaar maak oor geloofsvorming. Daar sal geloofsoefeninge of geloofsgewoontes wees wat julle kan inoefen.

Materiaal vir pare

Materiaal vir individue

Psalms vir pare

Rethie van Niekerk het hierdie materiaal saamgestel vir pare om 'n geloofservaring te deel, nie om diepe studies te doen en inligting te versamel nie.

Daar is ook ‘n weergawe van dieselfde ding, maar vir individue.

WhatsApp-Image-2020-03-26-at-19.56.38-1.
WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland