GENOOI OM TE VOLG

Ons diepste verlange is na kontak met God. Soms beleef ’n mens iets daarvan in die groots­heid van die natuur, in die weerkaatsings van God wat ons in sy skepping sien. Maar Jesus is die helderste beeld van God wat ons het.
Kom ervaar Jesus op 'n nuwe manier.
Ons werk ook deur 12 Bybelstudies wat jou nie net sal help om meer oor Jesus en jou beeld van Jesus na te dink nie, maar om Hom ook al hoe meer by jou lewenservarings in te laat en Hom daar te volg.
WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland