DIE BOODSKAPPER

Die Boodskapper is ons maandelikse nuusbrief van die bedrywighede in ons gemeente. Dié nuusbrief gee pitkos en iets om oor na te dink en het altyd bemoedigende woorde. Teken in hier op die blad of gee jou e-pos adres op by die inligtingstoonbank

Afkondigings, bydraes of advertensies wat lidmate of bedieninge geplaas wil hê, moet voor die 27ste van elke maand aan admin@hooglandfamilie.com gestuur word, waarna die blad saamgestel en geplaas word.

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland