COVID-19

Na aanleiding van die regulasies van die aangepaste vlak 3 inperking wat deur die President verleng is, sal eredienste tot verdere kennisgewing nie op Sondae in die kerkgebou plaasvind nie, maar wel om 08:30 op YouTube uitgesaai word.

Hou asseblief die kommunikasie dop vir die belangrike inligting rondom kategese registrasie en nuwe geloofsvorming materiaal.

Kyk na ons boodskappe op ons YouTube kanaal hier.

Capture.JPG

Skakel die korona-noodnommer:

0800 029 999

WhatsApp ondersteuning:

0600123456

Besoek ook gerus die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad wat spesiaal informasie oor die koronavirus bied:

www.sacoronavirus.co.za