BELYDENISKLAS 2020

GRAAD 11/BELYDENISKLAS

Die belydenisklas is die jaar waar ons fokus op die Kerk. Wat is kerk? Hoekom is daar 'n kerk en wat doen ons as kerk? Die graad 11's word begelei deur Ds. Jeanine, Elsabe Posthumus en Daleen Jordaan. Hulle kom in die grootsaal bymekaar in Kairos op Sondae om 17:30.

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland