BORRELBEKKIES KLEUTERKERK

Hierdie kinderbediening fokus op ons kleuters 3jr - Gr R.

 

Kontakpersoon vir Borrelbekkies Kleuterkerk:

Jeanine 083 390 3858

Alle kinders 2 jaar tot Gr 6, seuns en dogters, kan deel wees van ons dansgroep.

Ons oefen Dinsdae aande 18:00 - 18:45 in die kerk.

Die kinders tree aan die einde van die kwartaal op tydens die oggenddiens.

Kontakpersoon vir Borrel-Gorrel Dansgroep: Tannie Roelien Taute 072 535 4576

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2020 NG Kempton-Hoogland