BELYDENISKLAS 2021

 

Die belydenisklas fokus op die Kerk. Wat is kerk? Hoekom is daar 'n kerk en wat doen ons as kerk? Veral in hierdie jaar sal ons nuut moet dink aan ons antwoorde op hierdie vrae. Die Covid-19 pandemie het ons uitgedaag om aan te pas, te verander en om nuut te dink oor baie dinge. Hoe gaan die kerk lyk aan die einde van 2021? Ek is opgewonde om te sien wat ons jongmense van hierdie jaar gaan maak. Die graad 11's word begelei deur Ds. Jeanine. Hulle kom in die grootsaal bymekaar in Kairos op Sondae om 17:30.

 

Kontakpersoon die belydenisklas Ds. Jeanine Hepburn 083 390 3858

RITMES VAN DIE JESUS LEWE

KYK NA DIE WEEK SE VIDEO

LAAI DIE RITMES AF

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

admin@hooglandfamilie.com

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle
KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

© 2021 NG Kempton-Hoogland